Ulundi se misterie

Ulundi se misterie

Rika du Plessis
Quanto ti piace questo libro?
Qual è la qualità del file?
Scarica il libro per la valutazione della qualità
Qual è la qualità dei file scaricati?

Op die pragtige Bosveldplaas skyn alles nie so idillies te wees soos dit voorkom nie. Daar skuil ‘n geheimsinnige man in die ou myntonnels op die plaas, en vreemde stemme word snags op die werf gehoor. Liefde bloei tussen vier mense, maar alles word nie rustig op Ulundi voor daar nie heelwat bloed gevloei en die polisie moes ingryp nie. Ulundi se misterie is as Misterie op Ulundi by Lapa Uitgewers gepubliseer, en word nou as e-boek by Amazon aangebied.

Anno:
2012
Casa editrice:
Boekemakranka
Lingua:
afrikaans
ISBN 10:
192062564X
ISBN 13:
9781920625641
File:
EPUB, 243 KB
IPFS:
CID , CID Blake2b
afrikaans, 2012
Leggi Online
La conversione in è in corso
La conversione in non è riuscita

Termini più frequenti